BOSBOK

The Bosbok branch of the SA Hunters and Nature Conservation Society is located in the Steelpoort, Burgersfort, Lydenburg area of Mpumalanga. Registered Members: 250+

Branch Logo

Conservation

SA Jagters is nie net oor "jag" nie - Vir ons gaan dit ook oor die volhoubare benutting van jag met anderwoorde ook die verantwoordelike bewaring van ons Fauna en Flora en bewaring van ons tradisionele jag erfenis aan ons kinders & jeug van alle agtergronde.

Die Bosbok tak het in die opsig betrokke geraak by die Ingwe Luiperd Projek wat plaaslik in Lydenburg geadminsitreer word deur Gerrie Camacho. U kan meer uitvind oor hierdie projek by die webwerf wat ons vir die projek versorg by IngweLeopard.org.za.

Verder het Bosbok kragte ingespan met JP Cilliers van Gustav Klingbiel Natuurreservaat, Lydeburg om 'n Wildtelling te hou.  Dit was 'n groot suskes en beplan ons nou 'n opvolg telling in Mei.